Monday, April 12, 2010

Sonneblom wat son toe blom

Daar is so baie mooi spot oppad na my nuwe huisie waar daar 'n strook helder geel sonneblomme langs die pad groei. Ek het so paar fotos geneem (waarvan die een) op een van die enigste mooi sonskyn dae wat die blommetjies actually son toe geblom het. Maar nou hang almal se koppies so bietjie laag. Die reen is volop hier. Noudat ek 'n tuimeldroer kwyt is, hang my wasgoed maar so in en uit die reen. Ongelukkig een van die dae verloor ek ook die wasmajien wat ek gebruik :-( so ek koop nou maar al so paar bakke en komme, en maak reg vir handwas :..-(
Geneit nou eers die blommetjie, ek sal nog 'n storie begin oor vakansies en trek, en skool en someer.

No comments:

Post a Comment