Monday, May 17, 2010

Brei, 'n eksamen vak.

Met die vooruitsig van 600 vraestelle wat vandag en more inkom, en 300 projekte wat nog op backlog sit en wag, besluit ek dit is nou eers tyd vir so bietjie nuuste. Met die eksamen gee dit mens lekker tyd om te merk as die kids nog hulle 1ste uur of twee studeer voor hulle skryf, en dan is daar 'n genotvolle uur of twee van brei-tyd wanneer hulle met die vraestelle wroeg en worstel.

Hier is nog so paar prentjies van wit-water tubing in Sabi die ander dag:




1 comment: