lappiesland
voetspore oor 'n lappiesland
Wednesday, April 28, 2010
Die Son... Hy bestaan!
Die son die son!! Dit is die eerste keer in dae wat die son skyn, en dit nie triestig en nat, of 'n storm is nie! As my kamera nou hier in die dorp was, het ek sommer 'n foto geneem, net van die son ;-)
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment