Thursday, February 11, 2010

Sametrek op Sabie


Sabie se kampeer plekke en alles is baie goed. Sabie en omliggende gebied (Graskop, Pilgrims rus, tot so ver as Hoedspruit, soos almal al weet ;-) is 'n uitmuntende toer destinasie. Enige dag aan te bevele, (maar wees gewaarsku, daar is geen Koffie-Milkshakes te kry in Sabi Spur nie!!!!). Daar was nie so baie baie foto's van ons gly by die rivier af nie (uit die aard van die speletjie van Rivier-Gly) maar hier is 'n hoekie van ons uitgespreide kampeer opset. Met so paar tubes.... die Rivier het verlede jaar blykbaar oorstroom, en was baie wilder as die jaar. met 'n paar voet hoer water, en ons het met ons voete in die rivier gesit!! (of slaap)

No comments:

Post a Comment