gello. ek se, die stap na face-book is nog effens groot. maar hier is my brand new bloggspot. weet nog nie so lekker wat "labels" en "post options" is nie, maar hey, hier gaan ons. Hulle't gese ek kan die voorkoms ook verander,.. maar hoe? (en kan mens 'n spellchecker laai?)
Lappiesland? wel, ek weet ook nie.
Goeie tye!
No comments:
Post a Comment