Wednesday, January 12, 2011

Knie-diep in die modder

OK, so i can’t sleep, once again. Sometimes it sneaks up on you, when you really don’t expect it. You watch a movie, and halfway through the move you know you should be in bed, then as you try to read a final chapter before you switch of the light, your eyes water, you struggle to focus, and a page becomes a few lines and you know, it is time. But as soon as the light goes out, your brain goes on.

I haven’t blogged in a while. Blame it on the Mojo, or on FB, or on plain laziness and lack of WORDly inspiration. But yes, FB is the gulper-upper of any sensible written communication, where random utterances are literally In Your Face, and the art of Writing is made cheap (except when people like Tinus Oosthuisen makes a kind of art of it in itself, as you can read his “thankyou” speech in the archives of profile somewhere). So here is to all the short stories that have not been FB’t.
Jy weet jy woon op ‘n plaas wanneer jy een and laat (na middernag) dood luiters huistoe ry, trots op jou ewig dwindelinde tjor (wat tans pap sop nat binne is aangesien Lilly die venster wawyd oop gelos het, en op geen ander aand as die aand wat die sluise daarbo eensklaps oop geswaai het nie), dat hy die riviere op LCP kon trakseer. Met Laatnag RSG stories (op ‘n tempramentele kar-radio) en skramse ontkomings met die nuwe slaggate en modder plasse, voel jy eindelik die bekende mud-slide onder jou wiele wat aandui dat jy amper tuis is. Jy begin reeds in Sleeper mode funksioneer, en dink aan Maryna wat vroeg oggend die trokkie Bethlehem toe moet ry, en jy is bly dit is nie jy nie, en jy kan actually vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd laaaaat slaap. Maar toe jy om die draai kom staan daai eindste trokkie so wragties waar in die pad! ‘n papsopnat aand, met modder onder jou,reen bo jou, heings weerskante, en ‘n skuinsgedraaide Trokkie voor jou in die pad.
Ek wonder nog so by myself hoe ek hierdie toertjie gaan trotseer, toe my goeie buurman skaars 2 minute na my om die draai kom, en twee voertuie voor hom in die pad vind. Nouja, dit is immers ‘n plaas, so daardie Vrydag aand laat, met ‘n donkder maan sien jy twee armsielige swerwelinge die laaste kilometer huistoe stap, elkeen met ‘n laptop en ‘n sak, die een kaalvoet, deur die modder, en as jy ook daardie aand om daai draai sou kom, sien jy 3 wit voertuie tot hulle kniee toe vas in die modder.

Alles net om 4 uur waker gebel te word en te se jy kan maar jou kar kom skuif...

No comments:

Post a Comment