Friday, March 5, 2010

My klerekas

'n Foto wat ek al 'n ruk terug al geneem het om my nuwe (nie meer so nuut) hemp af te show. My eerste self-gemaakte kragie-hemp. Daar is dae wat ek amper heeltemal uitgetooi is in self-klere, en dan voel ek heel trots op my Bernina Majien wat so baie gekos het om reg te maak, en wat se liggie nog steeds nie werk nie. Ek dink soms dit sal so lekker wees om my moeder hier te he oor so vakansitjie om resepte en patrone mee uit te ruil, en lekker stuff mee te maak... dalk moet julle almal maar 'n uittog na die Noorde maak in Junie?
Julle wat nie die wereld deur gaan hol of reis nie...

1 comment:

  1. Mooi hemp! Jy mag maar trots wees. Maar jy het my so mooi geleer om te smile vir fotos, en dan lyk jy so ernstig! :) Jou Moeder.

    ReplyDelete