Friday, January 22, 2010

Ek en my Eenoog Monster


Now that George is banned from Rovering, he keeps life interesting in many other ways. He started throwing his vipers off, which in this climate of ours is not a very good thing. I tried driving with my head out the window a while, but needless to say, it was not a permanent solution. Keeping track of the white lines out the side widow was also not a fool proof plan, since white lines don’t always seem to be that permanent up here. So on Sunday morning after waking up to pouring rain, I officially deemed George unsafe. It made for a good ski down the snotty driveway, and a 30 min walk out to the road where I got a lift to church. Ek en ‘n vriend het so bietjie speurwerk gedoen, en iemand laat kom om ook ‘n bietjie van ‘n opinie te lewer. So nou werk sy een viper (gelukkig die een voor die bestuurder se kant), en ek kan weer ry instede van loop in die reen. Ook maar goed so, want toe ek eergister in oop en sonige weer na my gunsteling 5 ster hotel ry, kon ek nie verwag die reenbui wat sou uitsak op die teru rit nie. so ek en George ry nou een oog innie reen.

3 comments:

  1. Arme George! As hy vipers op sy neus moet rondry, is dit nie verbasend dat hy hulle afspoeg nie. Probeer hom wipers te gee, dit werk beter teen reen. : ) Van jou Moeder.

    ReplyDelete
  2. Ja ek wou ook nou net se, Wipers sal dalk beter wees as Vipers. Hulle spoeg, so g'n wonder ou George spoeg terug nie!

    ReplyDelete
  3. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete