Monday, December 3, 2012

Eers 6

'n Welkome Coke break na die looiende son in ons jeans en plakkies, sonder hoed of sambreel. Ek was gaar bebrand en my voete was vol blase. Die 6 was vol gees en drie ure lank het ek geluister na tienerseuns-stories :D 

9 Manne voor jou deur...

As daar onverwags 9 manne voor jou deur staan wat meer soek uit die lewe as die films waaruit klas-loop bestaan, dan stap jy hule vlou en loop sit hulle weer terug om die trap voor jou deur :D... 3 ure en so paar kilometer later...